Logo Lanfrica

Afrikaans linking element dataset

Domain:

natural language processing

Record type:

dataset
Creator:
Trollip, EB
Publisher:
North-West University
Host:avatar
(Afrikaans follows English) This data set was compiled for a study in which the possible semantic content of Afrikaans linking elements was investigated. The data set is a subset of compounds and non-compounds that formed part of previous projects (AuCoPro and NCHLT respectively). The items that were extracted for purposes of this study, contain different linking elements and were used as the basis of the empirical part of the study. // Hierdie datastel is saamgestel vir 'n studie waarin die moontlike semantiese inhoud van Afrikaanse valensiemorfeme ondersoek is. Die datastel is 'n deelversameling van komposita en nonkomposita wat deel gevorm het van vorige projekte (AuCoPro en NCHLT onderskeidelik). Die items wat onttrek is, bevat verskillende valensiemorfeme en is in die studie as die basis van die empiriese ondersoek gebruik. //