Logo Lanfrica
  • Home
  • Atlas
  • Insights
  • Docs
  • Sign in

© 2026 Lanfrica. All rights reserved. All copyrights of the resources shown on the Lanfrica website belong to the original copyright holders, unless explicitly stated otherwise.

Die grondteks van die Afrikaanse Nuwe Testament

Domain:

natural language processing

Record type:

paper
Creator:
J.
Publisher:
AOS
Host:
Voordat daar met die vertaling van 'n dokument begin kan word, is dit noodsaaklik om die teks, die presiese bewoording van die dokument, vas te stel. Die vasstelling van die teks is soveel te meer belangrik wanneer die dokument wat vertaal word, 'n ou dokument is, wat voor die uitvinding van die boekdrukkuns geskryf is en waarvan die oorspronklike dokument reeds verlore is. So 'n dokument is van geslag tot geslag deur middel van handkopieë oorgelewer en in hierdie kopieproses het daar talle foute in die manuskripte van die betrokke dokument ingesluip. Aangesien die oorspronklike verlore is, moet alle beskikbare manuskripte van so 'n dokument versamel word, en met mekaar vergelyk word. Op die plekke waar hierdie manuskripte van mekaar verskil, moet dan bepaal word watter manuskrip waarskynlik die lesing van die oorspronklike dokument bevat. Nadat daar op hierdie wyse bepaal is wat die presiese bewoording van die oorspronklike dokument was, kan daar eers met die vertaling van die betrokke dokument begin word. Hierdie probleem staar alle vertalers van klassieke dokumente, maar ook vertalers van die Nuwe (en Ou) Testament in die gesig.

Visit

doi.org

Languages

KaanMbayVute

Licenses

https://creativecommons.org/licenses/by/4.0

Similar

Eietydse vertaling en verklaring van die Nuwe TestamentDie Afrikaanse prosa, 1918 - 1926: brandpunt van die geboorte van ’n nuwe bewussynDie faktore gemeenskaplik aan die selfondersoekvraelys van Holland en die nuwe Suid-Afrikaanse beroepsbelangstellingsvraelysDie rol van die Afrikaanse Wikipedia in die uitbou van Afrikaans’n Nuwe vertaling van die Bybel in Afrikaans: die praktiese aanvaarbaarheid van ’n nuwe vertaalmodelOor die Nuwe Testament, vertelkunde en prediking

Eietydse vertaling en verklaring van die Nuwe Testament

Inaugural lecture--Department of Bible Studies, Rand Afrikaans University, 25 February 1975@@This ye

Die Afrikaanse prosa, 1918 - 1926: brandpunt van die geboorte van ’n nuwe bewussyn

This study looks at a selection of Afrikaans prose texts from the period 1918 to 1926 in an attempt

Die faktore gemeenskaplik aan die selfondersoekvraelys van Holland en die nuwe Suid-Afrikaanse beroepsbelangstellingsvraelys

The factors common to the Self Directed Search of Holland (SDS) and the new South African Vocational

Die rol van die Afrikaanse Wikipedia in die uitbou van Afrikaans

Afrikaans het in sy eerste 90 jaar as amptelike taal van Suid-Afrika van 'n sogenaamde kombuistaal t

’n Nuwe vertaling van die Bybel in Afrikaans: die praktiese aanvaarbaarheid van ’n nuwe vertaalmodel

Work is currently under way on a new translation of the Bible in Afrikaans. The new translation mode

Oor die Nuwe Testament, vertelkunde en prediking

On the New Testament, narratology and preaching In this essay, which was originally prepared for a s