Logo Lanfrica
  • Home
  • Atlas
  • Insights
  • Docs
  • Sign in

© 2026 Lanfrica. All rights reserved. All copyrights of the resources shown on the Lanfrica website belong to the original copyright holders, unless explicitly stated otherwise.

Die ontwikkeling en toepassing van 'n massaveiminderingsprogram wat op gedragsmodifikasie berus

Domain:

healthcare
Creator:
C.lR.BJ.JC.D
Publisher:
SAG
Host:
Daar is 'n behoefte aan 'n doeltreffende massaverminderingsprogram wat vir die deelnemers daaraan aanvaarbaar en uitvoerbaar sal wees. Dit blyk uit die literatuur dat die meeste oormassaprobleme voortspruit uit verkeerde eet-gewoontes. Die doel met die ondersoek was om 'n massaverminderingsprogram wat op gedragsmodifikasiebeginsels gebaseer is, te ontwikkel en toe te pas. Die rede vir die gebruik van gedragsmodifikasiebeginsels is dat leer 'n belangrike rol speel by die vestiging van verkeerde eet-gewoontes. Agt-en-dertig dames is ewekansig in 'n eksperimentele en 'n kontrolegroep ingedeel. Die massaverminderingsprogram is vir 'n periode van 12 weke op die eksperimentele groep toegepas. Voor en na die eksperimentele periode is die gemiddelde massa van elke groep bepaal. Elkeen se voor- en nameting is afsonderlik vergelyk. Siegs die eksperimentele groep se gemiddelde massa het beduidend verander.

Visit

doi.org

Languages

Masana

Licenses

https://journals.sagepub.com/page/policies/text-and-data-mining-license

Similar

Die ontwikkeling van ’n woordafbreker en kompositumanaliseerder vir AfrikaansDie ontwikkeling van ’n fleksievormgenereerder vir Afrikaansn Voelvlug oor die ontwikkeling en die gebruik van Kaapse Afrikaans (Kaaps) in Afrikaanse dramasWat maak jou mummie? 'n Oorsig van die stand van mummienavorsing aan die hand van die 8ste wêreldkongresDie ontwikkeling en toetsing van artikulasievermoëns by die Afrikaanssprekende kind'n Oorsig oor die ontwikkeling en waarde van Interpreting Research in South Africa (IRSA)

Die ontwikkeling van ’n woordafbreker en kompositumanaliseerder vir Afrikaans

The development of a hyphenator and compound analyser for Afrikaans The development of two core-tech

Die ontwikkeling van ’n fleksievormgenereerder vir Afrikaans

The development of an inflected form generator for Afrikaans In this article the development of an i

n Voelvlug oor die ontwikkeling en die gebruik van Kaapse Afrikaans (Kaaps) in Afrikaanse dramas

In this article, I give a bird’s eye view of the development of Kaaps (Afrikaans) drama: from the ea

Wat maak jou mummie? 'n Oorsig van die stand van mummienavorsing aan die hand van die 8ste wêreldkongres

Die doel van hierdie artikel is om opsommend al die temas en studierigtings te beskryf wat by die 8s

Die ontwikkeling en toetsing van artikulasievermoëns by die Afrikaanssprekende kind

Daar bestaan tans geen gestandaardiseerde Afrikaanse artikulasietoets nie en ontwikkelingsnorms vir

'n Oorsig oor die ontwikkeling en waarde van Interpreting Research in South Africa (IRSA)

IRSA (Interpreting Research in South Africa) is 'n omvattende databasis wat bestaan uit 279 bronne o