Logo Lanfrica
  • Home
  • Atlas
  • Insights
  • Docs
  • Sign in

© 2026 Lanfrica. All rights reserved. All copyrights of the resources shown on the Lanfrica website belong to the original copyright holders, unless explicitly stated otherwise.

Woordeboek Afrikaans-/Xam - /Xam-Afrikaans

Domain:

natural language processing
Creator:
Pet
Publisher:
Sun
Host:
/Xam is die taal wat gepraat is deur die /Xam-Boesmans wat binne menseheugenis suid van die Oranjerivier gewoon het, in die gebied wat vroeër bekend was as die Kaapkolonie. Mettertyd het Hollands en later Afrikaans hulle taal van voorkeur geword, en die /Xam-taal het in onbruik geraak. Hierdie amper vergete taal is hoofsaaklik deur WHI en DF Bleek opgeteken, en dit vorm ʼn belangrike deel van die kulturele erfenis van tallose nasate van die /Xam en ander San wat vandag Afrikaanssprekend is. Hierdie woordeboek is onontbeerlik vir almal wat deel is van hierdie erfenis, veral in hierdie tyd van hernieude belangstelling in die Eerste Mense en hulle eie identiteit, kultuur en taal. Die /Xam-taal het ʼn invloed gehad op al die ander tale in die land, wat veral gesien kan word in plekname en name van diere. Hierdie woordeboek sal nuttig wees vir studente, navorsers en belangstellendes, asook vir pleknaamowerhede wat die brontale van name moet bepaal.

Visit

doi.org

Languages

AfrikaansFlaaitaalǀXam

Similar

/Xam Swadesh ListWoordeboek Afrikaans-Duits Duits-Afrikaans Bewerk deur…/Wörterbuch Afrikaans-Deutsch Deutsch-Afrikaans be…von“The veiled depth”: GR von Wielligh’s complex Afrikaans recordings of late 19 <sup>th</sup> -century |xam cultureFerdie Weich: San-Dictionary / San-woordeboek. San-Afrikaans-English / English-San-Afrikaans / Afrikaans-San-EnglishBook Review: San Dictionary/San-woordeboek. San–Afrikaans–English/Eng-lish–San–Afrikaans/Afrikaans–San–English.Nǀuuki Namagowab Afrikaans English ǂXoakiǂxanisi/Mîdi di ǂKhanis/Woordeboek/Dictionary

/Xam Swadesh List

Woordeboek Afrikaans-Duits Duits-Afrikaans Bewerk deur…/Wörterbuch Afrikaans-Deutsch Deutsch-Afrikaans be…von

“The veiled depth”: GR von Wielligh’s complex Afrikaans recordings of late 19 <sup>th</sup> -century |xam culture

Ferdie Weich: San-Dictionary / San-woordeboek. San-Afrikaans-English / English-San-Afrikaans / Afrikaans-San-English

Book Review: San Dictionary/San-woordeboek. San–Afrikaans–English/Eng-lish–San–Afrikaans/Afrikaans–San–English.

Nǀuuki Namagowab Afrikaans English ǂXoakiǂxanisi/Mîdi di ǂKhanis/Woordeboek/Dictionary