Logo Lanfrica
  • Accueil
  • Atlas
  • Analyses
  • Documentation
  • Sign in

© 2026 Lanfrica. Tous droits réservés. Tous les droits d'auteur des ressources affichées sur le site Web Lanfrica appartiennent aux détenteurs de droits d'auteur d'origine, sauf indication contraire explicite.

Afrikaanse Kinderlektuur as literatuur in ’n veelrassige samelewing

Domaine:

education

Type de record:

paper
Créateur:
A-J
Éditeur:
AOS
Hôte:
Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur is ’n genre wat tradisioneel sedert sy ontstaan deur blanke outeurs vir ’n blanke leserspubliek geskep is. Die snelle toename in geletterdheid van die gekleurde en ook swart lae van die Suid-Afrikaanse samelewing hoop hedendaagse skrywers egter om literatuur vir 'n gemengde teikengroep te konsipieer. Dit het dus nodig geword om ernstig te besin òf en hoe Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur die gekleurde kind en ook die swart kind wat Afrikaans as 'n tweede of derde taal lees, aanspreek. Daar moet gevra word of die beeld van die swarte in die Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur die swart/bruin kind se selfbeeld opbou. Maak dit horn trots om homself te wees, of dehumaniseer dit hom deurdat hy verneder word?

Visit

doi.org

Languages

Afrikaans

Licenses

https://creativecommons.org/licenses/by/4.0

Similaires

Sisteemtendense in die Afrikaanse literatuur: ’n bestekopname van 1983De Eigennaam en het “Zelflofdicht” in de Afrikaanse Orale LiteratuurDie relevansievlak(ke) van Galasiërs 3:28 vir die hedendaagse Suid-Afrikaanse samelewing“Soos ’n hamer wat ’n rots vermorsel”: die afrikaanse bybel van 1933 as vertaling’n Gebruiksgebaseerde beskrywing van Afrikaanse prefiksoïedeSemantiese betrekkinge en woordeboekstrukture in 'n Afrikaanse tesourus

Sisteemtendense in die Afrikaanse literatuur: ’n bestekopname van 1983

A survey of the Afrikaans literary scene of 1983 might one day prove to be a survey of this literary

De Eigennaam en het “Zelflofdicht” in de Afrikaanse Orale Literatuur

The proper name and “selfpraise poetry” in the African oral literature There is a particular poeti

Die relevansievlak(ke) van Galasiërs 3:28 vir die hedendaagse Suid-Afrikaanse samelewing

Galations 3:28 has been used by various people, represting different viewpoints, to motivate their

“Soos ’n hamer wat ’n rots vermorsel”: die afrikaanse bybel van 1933 as vertaling

’n Gebruiksgebaseerde beskrywing van Afrikaanse prefiksoïede

Opsomming Affiksoïede is komponente in komplekse morfologiese konstruksies wat vormlik met bestaand

Semantiese betrekkinge en woordeboekstrukture in 'n Afrikaanse tesourus

Semantic Relations and Dictionary Structures in an Afrikaans The­saurus. In a thesaurus, the structu