Logo Lanfrica
  • Accueil
  • Atlas
  • Analyses
  • Documentation
  • Sign in

© 2026 Lanfrica. Tous droits réservés. Tous les droits d'auteur des ressources affichées sur le site Web Lanfrica appartiennent aux détenteurs de droits d'auteur d'origine, sauf indication contraire explicite.

Die hulpwerkwoord in Tswana

Domaine:

natural language processing

Type de record:

paper
Créateur:
C.
Éditeur:
AOS
Hôte:
Daar het al heelwat bydraes in die Bantoetaalkundige literatuur oor hierdie onderwerp verskyn wat egter hier nie genoem sal word nie. Wat Tswana in die besonder betref, is daar veral Cole (1) en Swanepoel (2) se werk waaruit meestal deur Tswana-grammatici geput word. In hierdie kort bydrae sal slegs een enkele aspek aangeraak word, nl. ’n poging tot ’n klassifikasie van hulpwerkwoorde wat uit die aard van die saak ook nie in diepte behandel kan word nie. Verder is ook geen kritiese bespreking gegee van die bestaande bydraes oor hierdie onderwerp nie.

Visit

doi.org

Languages

Setswana

Licenses

https://creativecommons.org/licenses/by/4.0