Logo Lanfrica
  • Accueil
  • Atlas
  • Analyses
  • Documentation
  • Sign in

© 2026 Lanfrica. Tous droits réservés. Tous les droits d'auteur des ressources affichées sur le site Web Lanfrica appartiennent aux détenteurs de droits d'auteur d'origine, sauf indication contraire explicite.

Die vroegste Khoi-Afrikaans

Domaine:

natural language processing

Type de record:

paper
Créateur:
C.
Éditeur:
Aca
Hôte:
Die vroegste Khoi-Afrikaans verwys na die Khoi-Khoin se aanleerderstaal gedurende die eerste helfte van die sewentiende eeu. In hierdie taal, wat tydens kontak met besoekende seelui ontstaan het, kan heelwat Afrikaans gevind word en dit kan as die eerste periode in Afrikaans se geskiedenis beskou word. Die data wat hier bespreek word, is gedokumenteer tussen 1595 en 1652. Die databasis vir hierdie studie bestaan uit 54 optekenings wat ooreenkomste vertoon met Afrikaans. 'n Ondersoek na hierdie vroegste boustene van Afrikaans behels nie net 'n analise van die versamelde skraps data nie (in opvolging van verskeie publikasies van Den Besten en Nienaber), maar wys ook op die voorkoms van aanleerdersvorme wat steeds nie heeltemal verafrikaans het nie, selfs nie 'n paar honderd jaar ná die eerste optekenings daarvan nie. In dié opsig vind hierdie studie aansluiting by werk van Bergs (2012) en Janda en Joseph (2003), wat gegewens oor skraps data, en die lang lewe daarvan, by taalgeskiedenisse integreer.

Visit

doi.org

Languages

AfrikaansKaanKhoekhoeMbayNumana

Similaires

A perspective on a period of contact between Khoi and AfrikaansDie voorsetselwerkwoord in die werkwoordstelsel van AfrikaansDie rol van die US se Departement Afrikaans en Nederlands in die ontwikkeling van die Afrikaanse leksikografie: Die Nederlands-Afrikaans-stryd gedurende die aanvangsjareDIE HULPWERKWOORD IN AFRIKAANSDie klempatrone van AfrikaansGesellig Afrikaans Die Tye

A perspective on a period of contact between Khoi and Afrikaans

In the search for the roots of Afrikaans, early linguists focused on similarities between Afrikaans

Die voorsetselwerkwoord in die werkwoordstelsel van Afrikaans

There is much confusion concerning the prepositional verb as a separate category main verb in Afrika

Die rol van die US se Departement Afrikaans en Nederlands in die ontwikkeling van die Afrikaanse leksikografie: Die Nederlands-Afrikaans-stryd gedurende die aanvangsjare

Die studie stel ondersoek in na die rol van die Universiteit Stellenbosch se Departement Afrikaans e

DIE HULPWERKWOORD IN AFRIKAANS

Die klempatrone van Afrikaans

Gesellig Afrikaans Die Tye

Afrikaans tenses; Die tye in Afrikaans