Logo Lanfrica
  • Accueil
  • Atlas
  • Analyses
  • Documentation
  • Sign in

© 2026 Lanfrica. Tous droits réservés. Tous les droits d'auteur des ressources affichées sur le site Web Lanfrica appartiennent aux détenteurs de droits d'auteur d'origine, sauf indication contraire explicite.

Kortpad-Afrikaans: ʼn Basiese grammatika: Shortcut Afrikaans: Basic Afrikaans grammar

Domaine:

natural language processing
Créateur:
RinTobCha
Éditeur:
UJ
Hôte:
“Kortpad-Afrikaans is ’n uiters gebruikersvriendelike tweetalige kontrolebron oor daardie aspekte wat die lees, skryf en praat van Afrikaans ontsluit. Teorie en toepassing word deurgaans vernuftig versoen en daardeur word dit ’n toeganklike bron wat leiding gee vir ’n verskeidenheid gebruikers - van leek tot kenner. Ek beveel die gebruik van die boek sterk aan.” Prof. Wannie Carstens (Buitengewone Professor, NWU Skool vir Tale) “Kortpad-Afrikaans is ’n volledige en besonder verhelderende gids tot die Afrikaanse grammatika. Dit bevat uitvoerige verklarings en praktiese voorbeelde wat dit ’n onmisbare taalhulpbron vir sowel taalaanleerders as taalvaardiges maak.” Prof. Pamela Maseko (Uitvoerende Dekaan, NWU Fakulteit Geesteswetenskappe) Uit die mond van studente in Duitsland: “Die gids is baie goed! Die verklarings is duidelik, die voorbeeldsinne baie goed en ek het alles verstaan en begryp. Ek hou ook van die kleure - dit alles help om die dinge te verstaan! Ek wens ek het die gids vroeër gehad!” Dr. Alexander Mickel (Bioloog) “Die grammatikagids is fantasties vir almal wat in Afrikaans geïnteresseerd is! This book is just what I was looking for. I loved the clear structure and the neat layout - the coloured boxes, the tables, the examples, etc. are all extremely helpful!” Dr. Kendra Daubner (Regsgeleerde)

Visit

doi.org

Languages

Afrikaans

Similaires

Basiese akoestiese korrelate van klemtoon in AfrikaansKOMPOSISIONALITEIT, MOTIVERING EN DIE GRAMMATIKA VAN AFRIKAANSH.C. Viljoen: Kuberwoordeboek Afrikaans-Engels, Engels-Afrikaans Cyber Dictionary Afrikaans-English, English-AfrikaansWoordeboek Afrikaans-Duits Duits-Afrikaans Bewerk deur…/Wörterbuch Afrikaans-Deutsch Deutsch-Afrikaans be…vonWoordeboek Afrikaans-/Xam - /Xam-AfrikaansHoe Afrikaans is Afrikaans-Nederlands?*

Basiese akoestiese korrelate van klemtoon in Afrikaans

KOMPOSISIONALITEIT, MOTIVERING EN DIE GRAMMATIKA VAN AFRIKAANS

H.C. Viljoen: Kuberwoordeboek Afrikaans-Engels, Engels-Afrikaans Cyber Dictionary Afrikaans-English, English-Afrikaans

Woordeboek Afrikaans-Duits Duits-Afrikaans Bewerk deur…/Wörterbuch Afrikaans-Deutsch Deutsch-Afrikaans be…von

Woordeboek Afrikaans-/Xam - /Xam-Afrikaans

/Xam is die taal wat gepraat is deur die /Xam-Boesmans wat binne menseheugenis suid van die Oranjeri

Hoe Afrikaans is Afrikaans-Nederlands?*