Logo Lanfrica
  • Accueil
  • Atlas
  • Analyses
  • Documentation
  • Sign in

© 2026 Lanfrica. Tous droits réservés. Tous les droits d'auteur des ressources affichées sur le site Web Lanfrica appartiennent aux détenteurs de droits d'auteur d'origine, sauf indication contraire explicite.

Language and silence: persoonlike herinneringe aan Adam Small, die digter-intellektueel

Créateur:
G.
Éditeur:
Aca
Hôte:
’n Algemene publiek, of ten minste ’n Afrikaanse algemene publiek—en in soverre hulle van die wêreld van die lettere kennis neem—sal Adam Small waarskynlik eerstens herken en onthou as digter en dramaturg, en waarskynlik meer spesifiek as die skrywer van Kitaar my kruis en Kanna hy kô hystoe. Dit is met hierdie werke dat hy sy stempel op die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse letterkunde afgedruk en naam gemaak het—as daardie uitdrukking nie onvanpas is nie vir iemand wat vir ’n lang tyd so ondererkend en onderwaardeerd was. Wat dikwels nie deur so ’n publiek onthou of besef word nie is dat Small van opleiding en beroep ’n filosoof was; ’n praktiserende filosoof, dosent in die Wysbegeerte. Maar Small was meer as net akademiese filosoof en dosent. Ek dink dis Charles van Onselen wat op ’n slag opgemerk het dat daar aan ons inrigtings te veel “akademici” en te min “universiteitsgebaseerde intellektuele” is.

Visit

doi.org

Languages

Mbat

Licenses

http://creativecommons.org/licenses/by-sa/4.0

Similaires

Die brief aan Rheginos: Oor geloof en rede en die opstandingDie faktore gemeenskaplik aan die selfondersoekvraelys van Holland en die nuwe Suid-Afrikaanse beroepsbelangstellingsvraelysDie werkwoordposisies in Afrikaans: voor in die predikaat; aan die einde van die sin; en iewers tussenin?Die gebruik van Afrikaans vir die notulering van hofverrigtinge gemeet aan demokratiese standaardeWat maak jou mummie? 'n Oorsig van die stand van mummienavorsing aan die hand van die 8ste wêreldkongresAan die en besig in Afrikaanse progressiwiteits-konstruksies: 'n korpusondersoek (2)

Die brief aan Rheginos: Oor geloof en rede en die opstanding

The letter to Rheginos: On faith and reason and the resurrection The article consists of an introduc

Die faktore gemeenskaplik aan die selfondersoekvraelys van Holland en die nuwe Suid-Afrikaanse beroepsbelangstellingsvraelys

The factors common to the Self Directed Search of Holland (SDS) and the new South African Vocational

Die werkwoordposisies in Afrikaans: voor in die predikaat; aan die einde van die sin; en iewers tussenin?

Die gebruik van Afrikaans vir die notulering van hofverrigtinge gemeet aan demokratiese standaarde

Wat maak jou mummie? 'n Oorsig van die stand van mummienavorsing aan die hand van die 8ste wêreldkongres

Die doel van hierdie artikel is om opsommend al die temas en studierigtings te beskryf wat by die 8s

Aan die en besig in Afrikaanse progressiwiteits-konstruksies: 'n korpusondersoek (2)

In 'n tweetal artikels (hierdie artikel en Breed & Van Huyssteen 2014) stel ons ondersoek in na