Logo Lanfrica
  • Accueil
  • Atlas
  • Analyses
  • Documentation
  • Sign in

© 2026 Lanfrica. Tous droits réservés. Tous les droits d'auteur des ressources affichées sur le site Web Lanfrica appartiennent aux détenteurs de droits d'auteur d'origine, sauf indication contraire explicite.

'n Ergonomiese ondersoek na die perseptuele ontwerpimplikasies van vurkhyserhantering

Type de record:

paper
Créateur:
C.
Éditeur:
AOS
Hôte:
The visual perception task is allocated to the operator component in the operator-forklift truck system. In this study the ability of operators to comply with the demands on depth perception imposed by the present design of forklift trucks was examined. The results of the study show that error occurrences differentiate significantly between operators in activities requiring depth perception, and that a larger visual angle significantly increases the number of errors in the vertical positioning of the forks. The results of the study are discussed in terms of design implications.Opsomming In die operateur-vurkhyserstelsel is die visuele waarnemingstaak in sy geheel aan die operateur toegeken. Die vermoë van operateurs om te voldoen aan die dieptewaarnemingseise wat deur die bestaande ontwerp van die vurkhyser gestel word, is in hierdie studie ondersoek. Uit die resultate van die studie blyk dit dat foutvoorkoms by dieptewaarnemingsaktiwiteite betekenisvol tussen operateurs onderskei en dat ‘n groter visuele hoek 'n beduidende vermeerdering in die aantal foute by die vertikale posisionering van die vurke tot gevolg het. Die resultate van die studie word in terme van ontwerpimplikasies bespreek.

Visit

doi.org

Languages

Vute

Licenses

https://creativecommons.org/licenses/by/4.0

Similaires

’n Ondersoek na die gebruik van vertaalmetodes deur Afrikaanstaalverwerwingstudente’n Ondersoek na die gehalte van tegniese vertaling deur ChatGPT-4o’n Ondersoek na die gebruik van voorsienbaarhede en gemengde leer in Afrikaanstaalverwerwing vir dowe taalaanleerdersDie waarde van \'n perseptuele stimuleringsprogram vir die Sesotho-sprekende Graad 1-leerder’n Oorsigtelike ondersoek na die oorweging en toepassing van openbare belang tydens Suid-Afrikaanse samesmeltings en oornamesDie literariteit van die sogenaamde ‘verhalende element’ in tradisionele heroïese Sothopoësie – ’n intertekstuele ondersoek

’n Ondersoek na die gebruik van vertaalmetodes deur Afrikaanstaalverwerwingstudente

Opsomming In hierdie artikel word verslag gelewer oor ’n ondersoek na die verskillende vertaalmetod

’n Ondersoek na die gehalte van tegniese vertaling deur ChatGPT-4o

An investigation into the quality of technical translation by ChatGPT-4o This article reports on a

’n Ondersoek na die gebruik van voorsienbaarhede en gemengde leer in Afrikaanstaalverwerwing vir dowe taalaanleerders

Opsomming Die artikel doen verslag oor ’n teoretiese verkenning oor die gebruik van voorsienbaarhed

Die waarde van \'n perseptuele stimuleringsprogram vir die Sesotho-sprekende Graad 1-leerder

’n Oorsigtelike ondersoek na die oorweging en toepassing van openbare belang tydens Suid-Afrikaanse samesmeltings en oornames

Opsomming Samesmeltings en oornames (S&O’s) vorm ’n onlosmaaklike deel van die internasionale e

Die literariteit van die sogenaamde ‘verhalende element’ in tradisionele heroïese Sothopoësie – ’n intertekstuele ondersoek

The literariness of the so-called “narrative element” in traditional heroic Sotho poetry – an intert