Logo Lanfrica
  • Home
  • Atlas
  • Insights
  • Docs
  • Sign in

© 2026 Lanfrica. All rights reserved. All copyrights of the resources shown on the Lanfrica website belong to the original copyright holders, unless explicitly stated otherwise.

Onverpersoonlikingstrategieë in Afrikaans

Domain:

natural language processing
Creator:
A BD vJ C
Publisher:
Aca
Host:
Hierdie artikel ondersoek die verskillende strategieë wat Afrikaanse sprekers gebruik om aan te dui dat 'n konstruksie onpersoonlik is. Onpersoonlike konstruksies is konstruksies waar die (soms implisiete) subjek geparafraseer kan word as "mense in die algemeen", " 'n onbekende persoon" of "sommige mense". Hierdie onderwerp het al baie aandag in die taalkundeliteratuur gekry, maar die fokus was meestal op 'n beperkte aantal onverpersoonlikingstrategieë, soos die gebruik van persoonlike voornaamwoorde (bv. Jy leef net een keer), onbepaalde voornaamwoorde (byvoorbeeld Iemand het my beursie gesteel!) en passiewe konstruksies (byvoorbeeld My kar is gesteel). Volgens ons kan dié nou fokus in die literatuur toegeskryf word aan die feit dat die navorsingsmetodes (byvoorbeeld korpusstudies en vraelyste) wat tot op hede gebruik is om onverpersoonlikingstrategieë te ondersoek, navorsers slegs in staat stel om op deduktiewe wyse na die strategieë te kyk. Tot op hede is daar nog nie 'n studie uitgevoer om te bepaal i) watter verskillende moontlike onverpersoonlikingstrategieë deur Afrikaanse sprekers aangewend kan word nie, en ii) of daar bepaalde voorkeure vir sprekers bestaan oor watter strategieë om te gebruik in die verskillende en onderskeibare onpersoonlike kontekste. Hierdie ondersoek beantwoord hierdie twee vrae deur die resultate van 'n visuele vraelys - wat aan ongeveer 450 Afrikaanssprekende respondente gegee is om te beantwoord - te bestudeer.

Visit

doi.org

Languages

AfrikaansKaanMbay

Similar

H.C. Viljoen: Kuberwoordeboek Afrikaans-Engels, Engels-Afrikaans Cyber Dictionary Afrikaans-English, English-AfrikaansWoordeboek Afrikaans-Duits Duits-Afrikaans Bewerk deur…/Wörterbuch Afrikaans-Deutsch Deutsch-Afrikaans be…vonHoe Afrikaans is Afrikaans-Nederlands?*Woordeboek Afrikaans-/Xam - /Xam-AfrikaansKortpad-Afrikaans: ʼn Basiese grammatika: Shortcut Afrikaans: Basic Afrikaans grammarWOORDBEGRENSING IN AFRIKAANS

H.C. Viljoen: Kuberwoordeboek Afrikaans-Engels, Engels-Afrikaans Cyber Dictionary Afrikaans-English, English-Afrikaans

Woordeboek Afrikaans-Duits Duits-Afrikaans Bewerk deur…/Wörterbuch Afrikaans-Deutsch Deutsch-Afrikaans be…von

Hoe Afrikaans is Afrikaans-Nederlands?*

Woordeboek Afrikaans-/Xam - /Xam-Afrikaans

/Xam is die taal wat gepraat is deur die /Xam-Boesmans wat binne menseheugenis suid van die Oranjeri

Kortpad-Afrikaans: ʼn Basiese grammatika: Shortcut Afrikaans: Basic Afrikaans grammar

“Kortpad-Afrikaans is ’n uiters gebruikersvriendelike tweetalige kontrolebron oor daardie aspekte wa

WOORDBEGRENSING IN AFRIKAANS