Logo Lanfrica
  • Accueil
  • Atlas
  • Analyses
  • Documentation
  • Sign in

© 2026 Lanfrica. Tous droits réservés. Tous les droits d'auteur des ressources affichées sur le site Web Lanfrica appartiennent aux détenteurs de droits d'auteur d'origine, sauf indication contraire explicite.

Enkele minder bekende Afrikaanse woordeboek-monumente

Domaine:

natural language processing
Créateur:
R.
Éditeur:
Aca
Hôte:
Woordeboeke weerspieël nie net die woordeskat van 'n taal nie, maar dra ook by tot die standaardisering van 'n taal. Dit geld sowel woordeboeke waarin algemene taal as dié waarin die vaktaal bewerk word. Die Afrikaanse leksikografiese praktyk vertoon 'n uitgebreide tipologiese verskeidenheid, wat bekende en minder bekende woordeboeke en woordeboeksoorte insluit. Elke woordeboek kan aanspraak maak op monumentstatus, alhoewel talle woordeboeke se rol in die leksikografiese ontwikkeling van Afrikaans nie genoegsaam erken word nie. In hierdie artikel is die fokus op enkele minder bekende woordeboeke wat wel monumente van en vir Afrikaans is. Daar word aandag gegee aan woordeboeke wat gemeenskapsgedrewe produkte is en onder meer blyke gee van die kreatiewe woordskeppingskrag van die Afrikaanse taalgemeenskap. Daarbenewens word daar ook gewys op vernuwende leksikografiese produkte wat saamgestel is om aan spesifieke leksikografiese behoeftes van hulle teikengebruikers te voldoen.

Visit

doi.org

Languages

AfrikaansFlaaitaal

Similaires

Verhaalteorie en teksanalise: enkele samevattende gedagtesZu|'hoasi fonologie en WoordeboekResensie: <b>Pukuntšu</b> WoordeboekWoordeboek Afrikaans-/Xam - /Xam-AfrikaansAfrikaans-Zoeloe en Zoeloe-Afrikaans Woordeboek (Isichazimazwi Isibhunu-Isizulu, Isizulu-Isibhunu). By A. M. Dekker and J. H. Ries. Afrikaanse Pers-Boekhandel, 1958. Pp. v + 459.Afrikaanse Speltoetser 3.1

Verhaalteorie en teksanalise: enkele samevattende gedagtes

In die loop van die twintigste eeu is daar geweldig baie geskryf oor stories, verhale en verhalende

Zu|'hoasi fonologie en Woordeboek

Resensie: <b>Pukuntšu</b> Woordeboek

Woordeboek Afrikaans-/Xam - /Xam-Afrikaans

/Xam is die taal wat gepraat is deur die /Xam-Boesmans wat binne menseheugenis suid van die Oranjeri

Afrikaans-Zoeloe en Zoeloe-Afrikaans Woordeboek (Isichazimazwi Isibhunu-Isizulu, Isizulu-Isibhunu). By A. M. Dekker and J. H. Ries. Afrikaanse Pers-Boekhandel, 1958. Pp. v + 459.

Afrikaanse Speltoetser 3.1

Afrikaans spelling checker that is compatible with Microsoft Office 2000 and up. This version of CTe